FREE SHIPPING on orders OVER R600

Category :

Dear Diary, Ek Het Tee

R180.00

‘n self help boek deur The Misch
Hierdie boek gee vir jou kans om net bietjie asem te haal.
Hier is stories hier binne wat jou dalk mag help, daar is plek vir jou om te vent, om jou amazing teken-skills uit te haal en daar is altyd tyd om nuwe dinge te leer, al is dit oor jouself.
Mens het soms nodig om net te unwind, dis hoekom hierdie boek bestaan.
So take it, make use of it, en vertel vir almal van jou nuwe coping mechanism
Hierdie is my tee. Letterlik.
Mischa oor & uit 🙂

Out of stock

You Might also Love