Die Is wie ek is

Born & raised in South Africa waar ek deur my hele lewe elke uitdaging aangepak met entoesiasme, kreatiwiteit en ‘n onophoudelike begeerte om sukses te behaal. Hierdie passie en dryfkrag het die weg gebaan na tallose geleenthede, unieke ervarings en uitsonderlike verhoudings persoonlik. Ek is ‘n energetic, adventurous en spontane persoon wat hou van mense en hul stories. I only want the best for my people around me. Dis hoekom ek doen wat ek doen. Ek fokus op die beste, want dit is wat ek vir die mense wil hê – die beste.

Almal ken almal

Ek bly nog my hele lewe lank in Pietersburg, Limpopo. Die dorp waar almal, almal ken  â€“ en een skewe trappie dan is die hele dorp op jou case. Ek was myself en niemand kon dit van my af wegvat nie, ek het baie challenges geface om te kom waar ek nou is. Veral in so klein dorpie. Maar ja; it was time to move to a place waar ek verder kan groei en my besigheid tot die volgende stap kan vat.

Volg my journey saam met my! Dit gaan fun wees 😉